Egte Afrikanse Resepte Peterjasie

Egte Afrikanse Resepte Peterjasie-PDF Download

  • Date:23 Feb 2020
  • Views:118
  • Downloads:4
  • Pages:37
  • Size:264.23 KB

Share Pdf : Egte Afrikanse Resepte Peterjasie

Download and Preview : Egte Afrikanse Resepte Peterjasie


Report CopyRight/DMCA Form For : Egte Afrikanse Resepte Peterjasie


Transcription:

Egte Afrikaanse Resepte,121 Mostertsous 170 Soetsuur Varkroerbraai. 122 Noedelslaai 171 Sop resep,123 Noedelslaai Lekker 172 Sous vir Kassler. 124 Oats Koekies 173 Souskluitjies,125 Ongekookte Vla 174 Souskluitjies 2. 126 Orrelpoeding 175 Souttert 1,127 Ow Ow Brand Sous 176 Souttert 2. 128 Pampoenpoffertjies in Stroop 177 Soutterte,129 Pannekoek 178 Souttertjies.
130 Pasta Maalvleis Mince Mate 179 Spaghetti met Tamatiesous. 131 Pastaslaai Huisgenoot 180 Speel Deeg,132 Patats 181 Spek en Kaas Spaghetti. 133 Pekanneut Tert 182 Spinasiekoekies,134 Peppermint Crisp Tert 183 Stampkoringslaai. 135 Peri Peri Pastaslaai 184 Suurdeeg, 136 Perske Piekels Blatjang 185 Suurlemoen Yskastert. 137 Pienk Tert 186 Tamatie resepte,138 Piesangbrood 187 Tamatieblatjang. 139 Piesangslaai 1 188 Tamatiesous,140 Piesangslaai 2 189 Tamatiesap.
141 Polonie vetkoekies 190 Tamatiesop,142 Pynappel Kaaskoek 191 Tiramisu. 143 Pynappel Maaskaas Tert 192 Toskaanse Hoender,144 Pynappel Tert 193 Trefferfudge. 145 Pynappelhoender 194 Trifle,146 Pynappel Yskastert 1 195 Tuisgemaakte Likeur. 147 Pynappel Yskastert 2 196 Tunagereg,148 Roly Poly 197 Uie Koekies. 149 Romerige Hoenderlewerpasta 198 Veelsydige Koelkasvrugtetert. 150 Roomlikeur 199 Vetkoek in Skottelbraai,151 Roomtert 200 Vetkoekies.
152 Rum en Rosyne Tert 201 Vet Vrye All Bran Beskuit. 153 Rysslaai 202 Vetvrye Kaassous,154 Sagopoeding 203 Vinnige Karringmelkbeskuit. 155 Seekos en Pastagereg 204 Vinnige Melktertresep. 156 Semelroombeskuit 205 Vis Paella,157 Sjokolade Krakelinge 206 Visbrood. 158 Sjokolade Mouse 207 Vissop, 159 Sjokoladepoeding koud 208 Volkoringbeskuit vir Diabete. 160 Sjokolade Vrieskastert 209 Voorgereg van Pannekoeke. 161 Sjokoladekoek 210 Wasgoedbondeltjies,162 Sjokoladekoek met sous 211 Witsous. 163 Slaaisous 1 212 Wortelkoek in Mikrogolf,164 Slaaisous 2 213 Wortelkoek.
165 Slakke Room Gereg 214 Wortelslaai,166 Smoorkool 215 Yoghurt Tert. 167 Sneeupoeding 216 Yskastert,168 Snoektert 217 Zelda s Beschuit. 169 Soet Suur Hoendervlerkies,Egte Afrikaanse Resepte. Gebruike van Kruie en Speserye Emily, Pimento Allspice Bredies Foelie Mace Bredies frikkadelle roomsouse en. Basiliekruid Basil Tamatie eier kaas skaap visgeregte hoendervulsels. en slaaie Moederkruid Marjoram Sop bredies and vleisvulsels. Lourierblare Bay leaves Sop bredies maalvleis bobotie Ment Mint Groente en vis met botter. piekels vis en pastas Mostert Mustard Vleis vis groente souse en sop. Kappertjiesaad Capers Vis en ander seekosse Neutmuskaat Nutmeg Vleis groente en soetgebak. Rissiepeper Cayene pepper Kaas en eiergeregte Oreganum Oregano Sop bredies slaaie Italiaanse geregte. Chilli Sterk gegeurde vleis vis en groentegeregte o a pizzas en pastas wat tamatie bevat. Grasuie Chives Slaaie sop souse en doopsouse Paprika Vleisgeregte groente en slaaie. Kaneel Cinnamon Souse en vrugtegeregte soetpatats Pietersielie Parsley Sop vleis vis groente soutgebak. pampoen nageregte soetgebak pastas en slaaie, Naeltjies Cloves Hoender vark vis en Roosmaryn Rosemary Vleisgeregte hoender sop en souse.
wildsvleisgeregte Safraan Saffron Rys vulsels en vleis. Koljander Coriander Vleis dro wors en biltong Salie Sage Vulsels vir vleis en hoender. Vinkel Fennel Groente en slaaie Dragon Tarragon Lamvleis souse en piekels. Knoffel Garlic Vleis vis groente en slaaie Tiemie Thyme Vleis skaap en hoender groente en sop. Gemmer Ginger Soetgebak kerrie en soet suur Borrie Turmeric Kerrie geelrys. vleisgeregte Bronslaai Watercress Slaaie,Peperwortel Horseradish Gebraaide bees en skaap. Aarbei tert Pieter, Beskuitjiekors 1 2 pakkie Tennis beskuitjies botter Voeg twee groot eetlepels aarbeijellie by en roer tot gesmelt. Vulsel Verhit een koppie suiker en een koppie water Pak 250 gr ryp aarbeie afgewas lekker styf in kors en gooi. Maak twee opgehoopte eetlepels maizena aan met water en warm aarbeivla daar oor Wanneer koud plaas in yskas. voeg by mengsel Versier net voor bediening met 125 ml geklopte versoete. Kook tot gaar en haal van stoof room,Amerikaanse Potting Soil Tert Lorette Grov. 4 x bokse Swart Oreo koekies Vat n diep glas bak en pak n laag gerasperde koekies dan. 2 x bakkies maaskaas helfde van die pudding mengsel. 4 x koppies melk Maak sulke lae en heel laaste gooi van die Oreo koekies op. 2 x pakkies instant pudding Vanilla Die hele geheim van dit is die rasper van die koekies en dit. Rasper met grof kant al die Oreo koekies moet die swart oreo koekies wees. Meng Instant pudding met melk en voeg maaskaas by,Appeltert H len. Dit is my ma se resep so daar word nog in koppies 250 ml Sif meel en meng bietjie bietjie saam in suikermengsel. eetlepels 15 ml en teelepels 5 ml gemeet Gooi mengsel in bak en skep appels oor mengsel. Die beslag is genoeg vir n normale ronde tertbak Indien n Bak in oond 180 C vir uur Na n halfuur kan die. kleinerige vierkantige bak 20cm x 15cm gebruik word oondtemperatuur na 150 C verlaag word om te voorkom dat. moet resep dubbeld aangemaak word die tert te donker word. 1 Koppie Bruismeel Maak sous,2 eiers Sous,knippie sout 1 klein blik Ideal Milk.
1 blik tertappels normale grootte 1 Teelepel Vanielje Essens. 1 koppie suiker 1 koppie suiker, 2 Eetlepels gesmelte botter Gooi alles saam in pot en bring tot kookpunt. koppie melk Gooi warm sous oor tert sodra tert uit die oond kom. Meng suiker eiers botter sout en melk saam,Aarbeitert Pieter. Beskuitjiekors Voeg twee groot eetlepels aarbeijellie by en roer tot gesmelt. 1 2 pakkie Tennis beskuitjies botter Pak 250 gr ryp aarbeie afgewas lekker styf in kors en gooi. Vulsel warm aarbeivla daar oor Wanneer koud plaas in yskas. Verhit een koppie suiker en een koppie water Versier net voor bediening met 125 ml geklopte versoete. Maak twee opgehoopte eetlepels maizena aan met water en room. voeg by mengsel Kook tot gaar en haal van stoof,Een skottel Hoender Noedelgereg Rita Nienaber. 1 Hoender stukke gesny Was hoender plaas in kastrol voeg ekstrak en bietjie. 2 blokkies Hoenderekstrak kookwater by en kook tot vleis van bene loskom. 1 1 kop Noedels Ontbeen hoender en maak vleis fyn, 100 ml Mayonnaise Kook noedels tot sag in soutwater en dreineer. 1 groot pak dro Aartappelskyfies Enige geur Fyngemaak Meng hoender noedels mayonnaise en helfte van skyfies en. 400 ml Witsous skep in vuurvaste skottel, 50 ml gekapte Pietersielie Meng witsous met pietersielie en eiers en gooi bo oor Strooi.
2 Eiers geklits res van skyfies oor sous, Bak 20 25 minute by 190 C of tot sous begin verkleur. Egte Afrikaanse Resepte,Aartappel Suurdeeg Louise Truter Swellendam. 2 variasies Laat staan oornag op n lou plek of sit later n warmwatersak. Hier volg my ma sy was n 1910 baba se aartappelsuurdeeg by Mamma. 1 middelmatige aartappel geskil en grof gerasper het n Aga stoof gehad wat mos heel nag lekker warm gebly. 2 pakkies suurdeeg vir ingeval die aartappel nie genoeg laat het. rys nie Volgende Oggend oorsuur, 4 koppies kookwater Klits 1 koppie afgekoelde gekookte water in. 12 5 ml sout Dis nou vir 5 kg meel sy het gewoonlik helfte Laat staan i uur in lou oond of warm toegemaak. broodmeel en helfte Nutty wheat gebruik As dit nog nie rys nie roer 1 sakkie suurdeeg in. Aand Die suurdeeg is reg as skuim bo op vorm, Gooi kookwater sout en aart in kastrol met digpassende Knie. deksel Meng die suurdeeg en meel 3 E margarien nog sout indien. Sit 3 koppies meel bo op sonder om te roer Maak gaatjie in nodig. middel 1 5 2 liter warm water om mee aan te maak en knie deeglik. Sit doek oor en deksel op Maak dig toe in kartondoos Laat rys knie af dan in panne en laat rys weer en bak by. uitgevoer met koerante kastrol toegedraai in kombers 180 C vir 40 45 min. Hoop dit werk Se nwense,Aartappel Suurdeegplantjie Santi van der Merwe.
Probeer gerus so maak water sal die gis doodbrand en dan werk dit nie Sit sommer. Rasper 1 aartappel baie fyn n piering bo op om toe te maak want die aartappels gaan na. Voeg die volgende by boontoe styg en moontlik oorkook. 2 teelepels suiker Dit moet die heeltyd by kamer temperatuur wees Dit is die. 1 teelepel sout teken dat dit gewerk het Jou plantjie is suksesvol. 1 sakkie kitsgis sommer hierdie 10g blou groen of pers As jy nou wil afskep om te bak kan jy dit omroer en twee. pakkies wat so 70 sent kos in supermarkte Die pers rys baie derdes gebruik om mee te bak Die een derde wat oorbly bly. goed want dit het Vitamiene C in Gooi dit dan in n glas in die bottel en jy gooi dan net die suiker sout aartappel en. houer outydse can fruit bottel water weer by, Maak vol met lou water seker omtrent so 500 ml te warm. Aartappeltert Warm Glou, 4 groot gaar aartappels Maak aartappels fyn en ment met die spinasie en sampoiene. 1 koppie fyn spinasie Klits eiers met melk en voeg by aartappelmengsel. 1 2 koppie gakapte sampioene Voeg die res van die bestanddele behalwe die cheddarkaas. 2 eiers by en meng goed, 1 2 koppie melk Skep in tertbak strooi cheddarkaas oor en bak vir 20 min of. 1 2 koppie room tot ligbruin, vars pietersielie gekap Skep lepels vol op borde en bedien. Sout en peper na smaak Kan ook as bykos by meer formele etes bedien word Vir n. 2 eetlepels parmesaankaas opsioneel ligte aandete kan die spinasie deur tuna en skywe tamatie. 1 koppie gerasperde cheddarkaas vervang word, Voorverhit oond tot 180caC en smeer oondvaste tertbak.
Abrahampies Charmaine van Straaten, 650g 5 x 250ml ongesif afgemeet koekmeelblom Meng 25ml van die karringmelk met die koeksoda Voeg dit. 15ml kremetart by die meelmengsel, 12 5ml sout Klits die res van die karringmelk en die eier saam Hou 25ml. 400g 500ml suiker van die mengsel om oor die beskuit te verf en voeg die res by. 250g botter of margarien by kamertemperatuur die meelmengsel Meng goed tot n deeg. 250ml karringmelk Verdeel die deeg in 8 ewe groot stukke Fatsoeneer elke stuk. 10ml koeksoda op n meelbestrooide deegplank in n wors van 28cm en druk. 1 eier dit effens plat Sny elke wors in 4 ewe lang stukke Plaas die. Voorverhit oond tot 200C 400F Smeer n rolkoekpan van stukke effens uitmekaar in die pan. 45x30x2 cm of bespuit met kleefweende middel Verf die oorblywende 25 ml karringmelk en eiermengsel oor. Sif die koekmeelblom kremetart en sout saam Voeg die die beskuite Bake hulle sowat 30 minute of tot gaar op die. suiker by en mengm Vryf die botter of margarien met die middelste oondrak. vingertoppe in die meelmengsel in totdat dit fyn gekrummel Laat die beskuite effens afkoel breek hulle oop en droog op. is die draadrakke in n koel oond uit,Appeltert 1 Karin. Koekmengsel Klits eiers goed Voeg suiker by en klop. 1 k koekmeelblom Sif meelblom bakpoeier en sout Voeg by eiermengsel om. Knippie sout die beurt met melk Klop goed,2 eiers Gooi in gesmeerde tertbord. 1 t bakpoeier Rangskik tertappels eweredig in die koekmengsel. k melk Bak vir n halfuur teen 180 C,k suiker Stroop.
1 klein blikkie tertapples 425 g,Egte Afrikaanse Resepte. k suiker Kook bogenoemde saam vir 5 minute,1 k room Gooi kokend oor gaar koekmengsel. 1 t karamelessens,Appeltert 2 Lorette Grov, Kors Sif die koekmeelblom suiker bakpoeier en sout saam Vryf. 500ml ongesifte koekmeelblom die botter of margarine met die vingertoppe hierin totdat dit n. 250ml suiker deeg vorm Bedek die deeg en laat dit n rukkie rus. 10ml bakpoeier Voorverhit die oond tot 180 C 350 F. 2ml sout Druk die helfte van die deeg teen die wand en op die boom. 250g margarine van n oondvaste tertbord, Vulsel Meng die tertappels suiker dro vrugtemengsel kaneel. 1 x blik onversoete tertappels fyngekap 385 g naeltjies en sout goed saam. 125ml suiker Skep dit in n kastrolletjie en verhit stadigm Roere vlapoeier. 75g koekmengsel dro vrugte koppie 125 ml by mengsel totdat dit begin verdik Laat afkoel. 2ml kaneel Skep op die kors in die tertbord Rasper die res van die deeg. 1ml fyn naeltjies grof bo oor, knyppie sout Bak die tert 20 minute of totdat die deeg begin verbruin Sit.
1 teelepel hoogvol vlapoeier aangemaak met n bietjie water dit louwarm of koud voor Die tert vries ook goed. Appeltert 3 Petra, My ma het altyd hierdie tert vir my Sussie gemaak en daarom Klits die Suiker en Botter baie goed saam tot lekker dik Hoe. noem ek dit Sharon se Appeltert Dis die lekkerste en dikker hoe lekkerder. maklikste appeltert wat ek nog ooit ge et het Voeg die eiers een vir een by. 1 koppie Suiker Vou die Meel Bakpoeier en Sout met n houtlepel in As jy. 3 Eetlepels Botter Margarien dit klits gaan die rys uit. 1 teelepel Bakpoeier Gooi die mengsel in n gesmeerde plat bak. n knippie Sout Pak die tertappels bo op die mengsel en bak by 180 tot gaar. 3 Eiers Kook intussen die Room en Suiker saam, 1 koppie Koekmeel Wanneer die tert gaar is gooi dit bo oor en sit terug in die. 1 koppie Room of Ideal Melk oond vir so 3 minute, 1 koppie Suiker Dis al en baie lekker Jy kan dit ook gebruik vir n poeding. 1 blikkie Tertappels met vla en roomys daarby,Armman se Poeding Hannetjie. 1 Koppie meel Meng melk met koeksoda en asyn en voeg by mengsel Bak. 1 Eetlepel botter vir 1 2 uur by 180 C,3 4 Koppie suiker Sous.
1 Desertlepel appelkooskonfyt 1 Koppie room,1 Eier 3 4 Koppie suiker. 1 Teelepel asyn 1 4 Koppie botter,1 Gelyk teelepel koeksoda 1 2 Koppie kookwater. Sout Kook alles saam Gooi warm oor poeding wanneer uit die. 1 Koppie melk oond kom Bedien warm of afgekoel met vla. Meng meel en suiker en vryf botter in Klits eier en konfyt. Egte Afrikaanse Resepte Gebruike van Kruie en Speserye Emily Pimento Allspice Bredies Basiliekruid Basil Tamatie eier kaas skaap visgeregte

Related Books